Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636106437 | Published: December 1, 2009 |

Longman Grondslagfasewoordeboek Afrikaans/English

Longman Grondslagfasewoordeboek Afrikaans/English

Author:R Gouws
Author:S Burgess
Regular price R 172
Regular price R 0 Sale price R 172
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die woordeboek is geskik vir leerders in Graad 1 tot 4 en dek al die relevante asseseringstandaarde wat in die kurrikulum gespesifiseer word. Leerders kan hierdie woordeboek gebruik om:

- met selfvertroue in Afrikaans Huistaal te lees en te skryf
- stelselmatig met Engels vertroud te raak
- Afrikaans as Addisionele Taal aan te leer, te verstaan en te gebruik.

Die Longman Gronslagfasewoordeboek is 'n gebruikersvriendelike woordeboek en bestaan uit:

Author R Gouws

Author L Potgieter

Author S Burgess

View full details