Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636112018 | Published: December 1, 2009 |

Bosluis red die koningshuis

Bosluis red die koningshuis

Regular price R 97
Regular price R 0 Sale price R 97
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die koning word deur sy geliefde koningin verlaat omdat hy so outyds is. Vir 43 dae lank sit en treur die koning sonder om te was of te skeer of met 'n dooie siel te praat. En toe ontmoet hy vir Pluis die Bosluis. Kan 'n beskeie bosluis die koning help om weer die koningin se hart te wen?



''n Heerlike moderne sprokie vir oud en jonk, deurgaans met humor aangebied, vol giggelende en grillerige oomblikke. Wat meer kan 'n kind van 'n lekkerleesstorie vra?'

View full details