Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636112223 | Published: December 1, 2009 |

Kat in die pan vir die Fransman

Kat in die pan vir die Fransman

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 123
Regular price R 0 Sale price R 123
Out of print
VAT included.

Bruno, 'n slimkop-boekwurm, sy beduiwelde rooikop-tweelingsuster, Bronnie, en hul maat, Ben, moet die misterieuse verdwyning van hul geliefde kat, Kattebol, oplos. Het die onderonsie tussen hulle ma en die sjef by die Volkskombuis dalk 'n rol gespeel in die hele drama? Hierdie is 'n opwindende avontuurverhaal wat behendige speurwerk vereis.

View full details