ISBN: 9780636115736 | Published: January 1, 2014 |
Platinum Afrikaans HT Graad 7 Leerderboek
Platinum Afrikaans HT Graad 7 Leerderboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Platinum Afrikaans Huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes.
Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoë, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien Lees en kyk, asook Skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling.
Author MML
Share
