Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636146396 | Published: January 1, 2014 |

MML Literêr : Agtervolger Afrikaans HT Graad 8

MML Literêr : Agtervolger Afrikaans HT Graad 8

Author:MML
Regular price R 153
Regular price R 0 Sale price R 153
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op 'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik 'n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na 'n hoogtepunt: 'n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgelê - en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.

Author Johan van Lill

Author MML

View full details