Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636176515 | Published: November 1, 2014 | Paperback

BFF

BFF

Regular price R 146
Regular price R 0 Sale price R 146
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dis 'n heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal, en nie juis soos BFF (Best Friends Forever) teenoor mekaar optree nie. Een van die vier besluit om vir die ander 'n les in lojaliteit te leer, en span 'n Facebook-hartebreker in om haar plan deur te voer. Die toneelstuk verwys tong-in-die-kies na die mite van Pygmalion wat vir homself 'n vrou skep, en na Frankenstein wat 'n monster maak om sy wraakplanne uit te voer.

View full details