ISBN: 9780636179417 | Published: January 1, 2015 |
Verneukkind en ander verhale Afrikaans EAT Graad 11
Verneukkind en ander verhale Afrikaans EAT Graad 11
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Verneukkind en ander verhale is 'n bundel kortverhale gerig op senior leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die boek bied omvattende studiemateriaal oor al die ingeslote verhale.
Verhale wat in die bundel saamgevat is:
Verneukkind - Fanie Viljoen
Framboos - Francois Bloemhof
'n Bed vir Johnny - Jeanetta Basson
Die Winterweer - Emile Joubert
Koning van die townships - Rudi Daniels
Frikkie in my kind - Anastasia de Vries
Die geskenk - Elsa Joubert
Optelgoed - Christien Neser
Johanna Magdalena Matthee - Annami Simon
SOS - Karel Willemse
Van Duiwel Pontius na Dominee Pilatus - Jan Spies
Gesondheid, Souf! - Riana Scheepers
Die invloed - Pirow Bekker
Lywe - Jaco Fouche
Drie susters - Corlia Fourie
Padkamp - J.M. Gilfillan
Belinda en die blou ster - Harry Kalmer
Bodyguards - Anzil Kulsen
Die after-party - Jan van Tonder
Die kind - Wilna van Heerden
Dubbelvisie - Clinton V du Plessis
Die paradysbossie - Marietjie Kotze
Riviermin - Elsabe Steenberg
Die Gat-in-die-muur - Wendy Maartens
Roep van die waterslang - Thomas Deacon
Author MML
Share
