Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780636207561 | Published: April 1, 2017 |

Gramadoelas

Gramadoelas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

"Dit is nie ek Anebelle se mond wat oopval toe hulle by die kamplek aankom nie. Want dis groot, Wyd, En propvol niks"
Nadat agt tieners gekies is om aan die skool se beeldbouaksie deel te neem, word hulle gedwing om die wintervakansie in mekaar se geselskap deur te bring. Te midde van vreesaanjaende, maar ook ongelooflike ervarings, word onwaarskynlik vriendskappe gesmee en herinneringe vir 'n leeftyd gebou.

View full details