Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000178 | Published: November 6, 2024 | Paperback

Storieboekromanswe 3 In 1

Storieboekromanswe 3 In 1

Author:Dina Botha
Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

STORIEBOEKROMANSE:
Juliette sien daarna uit om 'n onderhoud met die bekende liefdesverhaalskrywer Alice Beechman te voer, maar dan besef sy Alice Beechman is eintlik die skuilnaam van 'n man. 'n Baie aantreklike man …

HOE OM N HART TE WEN:
Janke was van altyd af verlief op haar grootwordmaatjie, Louw. Maar nou is Louw verloof en hy trou binnekort. Janke en Henry gaan voorgee dat hulle 'n paartjie is om Louw jaloers te maak en sy oë oop te maak, maar hulle nou nie rekening met Kupido se streke nie.

STOPPELBAARDSOENE IN SANTORINI:
Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags 'n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie!

Author Dina Botha

Author Didi Potgieter

Author Cecilia Steyn

View full details