Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000420 | Published: January 31, 2024 | Paperback

Vasbyt Vyf 01: Die ontvoering

Vasbyt Vyf 01: Die ontvoering

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

ATKV-Kinderboektoekennings 2025 Wenner Selfleeskategorie: Graad 6 tot 7
Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie 'n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry - net om te ontdek die buurman hou twee ontvoerde meisies in sy huis aan! Wat maak hulle nou? Die grootmense glo hulle nie, maar Jaco en Handré wéét wat hulle gesien het … en daar is net een oplossing: hulle moet die meisies red. Maar toe al hulle planne verkeerd loop, word die twee seuns sowel as Handré se sussie, Karli, ook deur die ontvoerders vasgekeer. Nou moet die vyf kinders leer vasbyt … en planne maak.

View full details