Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000444 | Published: January 10, 2023 | Paperback

Tippie Leer Klanke Stel

Tippie Leer Klanke Stel

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 420
Regular price R 0 Sale price R 420
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde. 'n Gestruktureerde werkswyse met 'n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is 'n makliker manier om klanke op 'n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Illustrator Zinelda McDonald

View full details