Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000512 | Published: October 31, 2022 |

Leer my lees Tippie Vlak 1 Aktiwiteitstel 3

Leer my lees Tippie Vlak 1 Aktiwiteitstel 3

Author:Vlak 1
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word. (LW: die inhoud van die 4 aktiwiteitstelle is dieselfde as die van die Tippie Vlak 1 Kurrikulumstel.) Daar is vier aktiwiteitstelle bestaan uit die volgende: Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ʼn aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ’n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers. Tippie LML Aktiwiteitstel 2 Vlak 1: 70 alfabetflitskaarte en ’n persoonlike prentjie-woordeboek. Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1: 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk. Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1: ʼn Magneetstel met 27 prentmagnete en 40 sigwoordteksmagnete uit die eerste tien boeke in die Leer my lees Vlak 1-reeks, en 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 1

Illustrator Zinelda McDonald

View full details