Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000611 | Published: November 4, 2022 | Paperback

Leer my lees Vlak 1 Grootboek (1-10) Boekpak

Leer my lees Vlak 1 Grootboek (1-10) Boekpak

Author:Vlak 1
Author:Grootboek
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 1 800
Regular price R 0 Sale price R 1 800
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 1 is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Al 10 titels is beskikbaar as grootboeke in die Vlak 1-reeks se boekpak: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 1

Author Grootboek

Illustrator Zinelda McDonald

View full details