Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637000765 | Published: May 30, 2023 | Paperback

Verbly julle in die hoop

Verbly julle in die hoop

Regular price R 299
Regular price R 0 Sale price R 299
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting met 'n jong Andreas is in Geloof soos 'n mosterdsaadjie, en hier vind ons hom waar hy terug delf in die verlede.
Dit is Vrydag 20 Maart 2020: Die huis waar Andreas die afgelope vyf jaar gewoon het, is opgepak. Die volgende dag vertrek hy saam met sy kinders na 'n aftreeoord in die Strand waar hy die laaste jare van sy lewe sal slyt. Hoewel Covid-19 inperkings aan die orde van die dag is, weet die meeste SuidAfrikaners, asook Andreas en die ander mense op die plattelandse dorpie glad nie wat op hulle wag nie. Verbly julle in die hoop sal harte aanraak en twyfelaars nuwe moed gee. Jesus se volgelinge hoop nie omdat hulle wens dat dit eendag beter met hulle sal gaan nie; hulle leef in blydskap omdat hul wense reeds vervul is. Dit moes Andreas Beyers eers leer voordat hy blywende geluk kon vind.

Hierdie is die tweede verhaal in die geloof, hoop en liefde reeks van die immergewilde skrywer, Helena Hugo, en die opvolg op die topverkoper, Geloof soos 'n mosterdsaadjie.

Author Helena Hugo

View full details