Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001373 | Published: March 3, 2023 | Hardcover

Daar`s `n towerponie in my bed

Daar`s `n towerponie in my bed

Illustrator:Elsabé Ebersöhn
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...
Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar 'n geskenkpakkie: 'n skulp, 'n sepie, 'n haarknippie en 'n towerponie genaamd Reënboog om haar te troos. Min weet hulle presies hoeveel Reënboog haar deur die moeilike tyd gaan help! Lia en Reënboog sal kinders op 'n toweragtige reis neem na avonture waarvan 'n mens slegs kan droom. 'n Moet-lees-boek vir elke kind wat vertroosting nodig het in moeilike tye!
'n Magiese leeservaring wat die lesertjie groot genot sal verskaf.

Author Martelize Faber

Illustrator Elsabé Ebersöhn

View full details