Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001519 | Published: March 30, 2023 | Paperback

Jakkals en Wolf - 6 stories in 1 bundel

Jakkals en Wolf - 6 stories in 1 bundel

Illustrator:Gerda Smit
Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Jakkals probeer Wolf om elke hoek en draai 'n streep trek, tog is hulle beste maats. Beleef die opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels opnuut en lag saam oor dié twee se skreeusnaakse avonture. Hierdie bundel sluit ses pragtig geillustreerde stories in:
Jakkals en Wolf steel botter
Jakkals en Wolf pas Tier se kinders op
Jakkals en Wolf vang vis
Jakkals en Wolf kerjakker in Boer se kraal
Jakkals en Wolf en die rondekop dier
Wolf kry lus om skaapsklere te dra

Author Wendy Maartens

Illustrator Gerda Smit

View full details