Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001533 | Published: March 30, 2023 | Paperback , Fiction

Karatekas

Karatekas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Warren Raysdorf
Regular price R 59
Regular price R 170 Sale price R 59
Sale Out of print
VAT included.

Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en ... maak hulle kennis met ’n draak!
Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

Author Anzil Kulsen 

Illustrator Warren Raysdorf
View full details