Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001571 | Published: March 30, 2023 | Paperback

Teiken in Parys

Teiken in Parys

Author:ZZZ
Regular price R 69
Regular price R 210 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Dienkie is alweer in die moeilikheid ...
Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe 'n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit 'n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En ... is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om 'n paartjie te wees?

Hierdie titel is die derde boek in die reeks en volg op Losprys in Parys en Per ongeluk Parys.

Author Nerine Ahlers

Author ZZZ

View full details