Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001731 | Published: May 2, 2023 | Paperback

Reg in die middel van nêrens

Reg in die middel van nêrens

Author:ZZZ
Regular price R 59
Regular price R 190 Sale price R 59
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Vir die eerste keer vandat Vandre en sy ma Engeland toe geëmigreer het, gaan hy en sy pa sy ouma-hulle besoek, maar 'n lelike motorongeluk reg in die middel van die Boesmanland ontspoor hulle planne. Vandre, op soek na hulp vir sy beseerde pa, verdwaal heeltemal in 'n onbekende stukkie van die wêreld. Dit word 'n stryd van oorlewing teen die natuur en teen homself.
Die boek was op die kortlys van LAPA se 2021 jeugromankompetisie.

Author Nellie Alberts

Author ZZZ

View full details