ISBN: 9780637001779 | Published: May 30, 2023 | Paperback
Pampoenpit kry 'n beat
Pampoenpit kry 'n beat
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis … Die musiek is ongeduldig, dit wil almal graag laat sing. Die ritme wil die hele buurt laat dans en laat rondspring! Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel! Hierdie boek is die derde in die Pampoenpit-reeks en word gelyktydig in Afrikaans en Engels uitgegee. Die vorige titels is Prinses Pampoenpit en Pampoenpit se groen gevoel.
Author Bianca Flanders
Illustrator Zinelda McDonald
Share
