1
/
of
1
ISBN: 9780637001793 | Published: May 2, 2023 | Paperback
Zoem 1: Avontuur op 'n eiland
Zoem 1: Avontuur op 'n eiland
Author:Theresa van Baalen
Illustrator:Almero Welgemoed
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!
Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale knoppie wat jou na 'n ander plek laat ZOEM! In Avontuur op 'n eiland, beland Alex, Christiaan en Tjomper op 'n eiland saam met 'n seerower. En die seerower wil nie sy eiland deel nie!
Author Theresa van Baalen
Illustrator Almero Welgemoed
Share
