Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001816 | Published: May 2, 2023 | Paperback

Zoem 2: 'n Oerwoud vol dinosourusse

Zoem 2: 'n Oerwoud vol dinosourusse

Illustrator:Almero Welgemoed
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture!
Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM!
In 'n Oerwoud vol dinosourusse, word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

View full details