Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001885 | Published: June 1, 2023 | Paperback

Veergewig

Veergewig

Author:ZZZ
Regular price R 49
Regular price R 150 Sale price R 49
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Talia is ’n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie v vreeslik gewild ná haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir ’n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos ’n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? ’n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg. Die boek was op die kortlys van LAPA se 2021 jeugromankompetisie.

Author Jan Vermeulen

Author ZZZ

View full details