Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637001908 | Published: May 30, 2023 | Paperback

Saartjie die spinnekop met sewe bene

Saartjie die spinnekop met sewe bene

Illustrator:Elsabé Ebersöhn
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Saartjie lyk glad nie soos ʼn gewone spinnekop nie, sy lyk meer soos ʼn krap! As sy haar voorpote optrek, sal jy sowaar dink dis ʼn klein krappie wat op die blom sit. Maar, Saartjie IS ʼn spinnekop, want het jy al ooit ʼn krap op ʼn blom sien sit? Daar is nog iets anders wat Saartjie anders as ander spinnekoppe maak: Sy het net sewe bene. Hoe het dit dan gebeur?
In hierdie voorleesboek vir kleintjies en kleuters word op ʼn prettige manier verduidelik waarom insekgif die verskriklikste ding op aarde is; ook dat spinnekoppe nie doodgemaak hoef te word net omdat mens hulle nie verstaan nie. En dat kinders met ʼn kennis en liefde vir die natuur, sommer baie slimmer as grootmense is.

View full details