ISBN: 9780637002370 | Published: July 27, 2023 | Paperback
Studiegids: Wolk
Studiegids: Wolk
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman Wolk se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide A frikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, moontlike temas word uitgewys, interessante en moeilik woordeskat word uitgelig, en besprekingspunte en navorsingsonderwerpe word gegee.
Author Hannes Barnard
Author LBSVDM
Share
