Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002394 | Published: October 30, 2023 | Paperback

Leesgids: Aksieheld Austin

Leesgids: Aksieheld Austin

Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met 'n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op 'n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.

View full details