Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002592 | Published: September 1, 2023 | Paperback

Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 10-12

Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 10-12

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

50 Begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings met 'n fokus op kritiese taalbewustheid
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in 'n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop - dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die reeks is 'n eerste van sy soort. Ander boeke in die reeks sluit in Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 4-7 en Vrae en antwoorde vir die klaskamer gr. 7-9.

Author Marieta Nel

View full details