Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002615 | Published: September 29, 2023 | Paperback

Een Dag in Julie

Een Dag in Julie

Author:ZZZ
Regular price R 69
Regular price R 200 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Matt háát haar. Kiana, die koningin. Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is.
Hy mis sy regte ma. Hy mis Saterdagoggende se plaatkoekies bak saam met sy pa. Hy mis sy eksmeisie. Hy mis hoe alles was voor Kiana. En toe, een dag in die Julievakansie, word als erger. Eers kom waai Kiana sy slegte rapporte rond. Toe vat sy Matt se TV weg. Toe sy reke-naar, en uiteindelik ook sy selfoon.
Genoeg is genoeg. Kiana bied hom 'n ultimatum: óf hy aanvaar haar gesag, óf hy loop uit die huis uit.
Matt kies opsie twee … en dit word een lang dag in Julie wat alles kan verander.

Author Nerine Ahlers

Author ZZZ

View full details