Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002639 | Published: September 27, 2024 | Paperback

Roosville Raaisels 2: Die hoenders in

Roosville Raaisels 2: Die hoenders in

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Cheslea Taylor
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Die wêreldbekende, jaarlikse hoenderskou in Roosville is 'n groot gebeurtenis. Maar toe twee diamante spoorloos verdwyn, is daar konsternasie. Die diewe voel vere vir mense se waardevolle juwele. Dit gaan 'n vreeslike klad op Roosville se naam wees. Wie sal ooit weer die skou wil bywoon? Gelukkig skrop die vier speurders, Karla, Kumiko, Douw en Devan nie doelloos rond nie. Gaan hulle dit regkry om koning te kraai en betyds die diamante te vind?

Author Marita van Aswegen

Illustrator Cheslea Taylor

View full details