ISBN: 9780637002752 | Published: March 16, 2023 | Paperback
Babalela Boekpak
Babalela Boekpak
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Diep, diep in 'n donker bos
waar die son net soms deur die takke loer,
diep, diep in 'n donker bos
waar die varings welig diepgroen staan,
diep, diep in 'n donker bos,
in 'n hol boomstomp, net onder 'n blaar,
woon die Babalela.
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos - en beleef hope avonture!
Die 4 stories is nou almal saam as boekpak beskikbaar, of individueel.
Titels in die reeks:
Babalela
Diep, diep in 'n donker bos
Los ons uit!
Ons kan!
Author Martie Preller
Illustrator Erica en Andries Maritz
Share
