Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002783 | Published: November 30, 2023 | Paperback

Dagboek van 'n Wimpy Kid 18 Leekoppie

Dagboek van 'n Wimpy Kid 18 Leekoppie

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Tot nou toe was hoërskool nie eintlik 'n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin.

Maar toe Greg besef hy sal na 'n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy 'n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van 'n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?

Author Jeff Kinney

View full details