Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637003155 | Published: October 14, 2020 | Paperback

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika

Author:ZZZ
Illustrator:Tumi K Steyn
Regular price R 119
Regular price R 390 Sale price R 119
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie is 'n eg Suid-Afrikaanse boek met meer as 100 verhale oor allerlei Suid-Afrikaanse baanbrekers in die wetenskap en elders.
Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het.
Stories oor mense wat met diere en plante werk.
Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel.
Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak.
Dit is voorwaar 'n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Author Engela Duvenage

Author ZZZ

Illustrator Tumi K Steyn

View full details