Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637003438 | Published: January 31, 2024 |

Sy is veilig

Sy is veilig

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou van God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, BRAVE TO LOVE.
Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van dié euwel te red. Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied.
Emma en haar span werk sy aan sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding oop wat agter toe deure plaasvind.
Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.

Sy is veilig word nie aanbeveek vir sensitiewe lesers nie.
Die boek is ook beskikbaar en Engels as She is safe.

View full details