ISBN: 9780637003513 | Published: September 29, 2023 | Paperback
Werkboek: Op my planeet
Werkboek: Op my planeet
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
‘n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek. Hierdie boek is ideaal vir die klaskamer omdat dit op ‘n eenvoudige manier wys wat ‘n onderwysers alles met rympies, as teks, in die klas kan doen. Met die aktiwiteite soos begrips- en taalvrae word leerders op ‘n eenvoudige wyse aan die konsep van “digvorm” bekendgestel en dien dit ook as grondslag vir toekomstige literêre begrippe. Die werkboek kan vir Afrikaans
Huistaal en Eerste Addisionele Taalsprekers gebruik word.
Share
