Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637003551 | Published: May 2, 2023 | Paperback

`n Wetenskaplike benadering

`n Wetenskaplike benadering

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Passie is 'n eksperiment vol verrassings!
Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens haar is hy ‘n gevoellose wetenskaplike met ‘n rekenaar in plaas van ‘n hart in sy borskas. Wanneer Leandi per ongeluk in Leon se arms beland, vind sy uit dat die koue wetenskaplike haar lyf aan die brand steek met sy mond en hande. Sy stem in om met hom te trou, slegs ter wille van Madelein, maar is vasbeslote om nie haar nuwe man se bed te deel nie. Maar dis nie so maklik om Leon se wetenskaplike benadering, én sy sjarme, te weerstaan nie ...

View full details