1
/
of
1
ISBN: 9780637004466 | Published: March 27, 2024 | Paperback
Luna Skitterster word gered
Luna Skitterster word gered
Author:Peti Troskie
Illustrator:Bronwyn Webb
Regular price
R 210
Regular price
R 0
Sale price
R 210
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe sy sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy! Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea 'n geheime tonnel in die tuin … en deur die tonnel, in die middel van 'n magiese woud, is 'n eenhoring wat vassit in die modder! Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in die proses?
Author Peti Troskie
Illustrator Bronwyn Webb
Share
