Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637004527 | Published: April 30, 2024 | Paperback

Springboekie

Springboekie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Elsabé Ebersöhn
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Springbokke het 'n superkrag.
Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik. Amabhokobhoko!
Maar wat as jy 'n ander superkrag het?
Dalk is LEES jou superkrag!
Soos Springboekie!
Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.
Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG.
Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan.
Selfs 'n kwaai leeu!

Author Fanie Viljoen

Illustrator Elsabé Ebersöhn

View full details