Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637004602 | Published: May 31, 2024 | Paperback

Wian en die Viking-swaard

Wian en die Viking-swaard

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. Wian is darem opgewonde oor een ding. Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings ONTMOET?!Hoe moet hy terugkom in Parys in die huidige tyd? Hoe maak hy seker hy beland nie onder die swaard van 'n Viking nie?Lees saam aan hierdie wegholrit van 'n avontuur!

Author Nerine Ahlers

View full details