Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637004671 | Published: March 27, 2024 | Paperback

Sanri Steyn-omnibus 3

Sanri Steyn-omnibus 3

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou! Die derde Sanri Steyn-omnibus sluit 'n splinternuwe storie in.
Die titels in hierdie omnibus is:
• Die rustelose mummie
• Die geraamte se geheim
• Die besoek van die meerminne

Author Theresa van Baalen

Illustrator Johann Strauss

View full details