ISBN: 9780637004695 | Published: January 31, 2024 | Paperback
Die ongelooflikste sending
Die ongelooflikste sending
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
KIES JOU EIE AVONTUUR
Hierdie boek het meer as 30 eindes en kan oor en oor gelees word totdat jy die een gelukkige einde bereik.
Om 'n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg - maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel.
Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na 'n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens.
Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom?
Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op 'n ongelooflike sending.
Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.
Author De Wet Hugo
Share
