Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637005050 | Published: June 14, 2024 |

Leer my lees vlak 6 Boek 01 tot 10: Tippie Boekpak

Leer my lees vlak 6 Boek 01 tot 10: Tippie Boekpak

Author:VLAK 6
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 620
Regular price R 0 Sale price R 620
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lees speel-speel saam met Tippie die olifant! Die stories in die Leer my lees-reeks is uniek, modern en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak en die perfekte oorbrugging tussen die Grondslag-en Intermediêre fase. Vlak 6 se stories fokus op langer sinne, langer paragrawe en 'n moderne uitleg om lees- en taalvaardighede te konsolideer en hoërordedenke te stimuleer. Tippie stel die leser bekend aan nuwe woordeskat asook eg tradisionele Suid-Afrikaanse uitdrukkings binne die konteks van elke storie.
Titels in die Vlak 6-boekpak:
Boek 1: Tippie en die maanlanding
Boek 2: Tippie se eerste wedstryd
Boek 3: Tippie en die kunswedstryd
Boek 4: Tippie en die eksperiment
Boek 5: Tippie leer sokkie
Boek 6: Tippie vra vrae
Boek 7: Tippie en die legende
Boek 8: Tippie hou van verrassings
Boek 9: Tippie se vakansieprojek
Boek 10: Tippie en die geheim

Author José Palmer

Author Reinette Lombard

Author VLAK 6

Illustrator Zinelda McDonald

View full details