1
/
of
1
ISBN: 9780637005388 | Published: October 24, 2023 | Paperback
Tippie se eerste boek oor klanke
Tippie se eerste boek oor klanke
Author:José Palmer
Author:Reinette Lombard
Author:Nandi Lessing-Venter
Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price
R 95
Regular price
R 0
Sale price
R 95
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
“Tippie se eerste boek oor klanke” ʼn prettige reis deur ʼn verskeidenheid van snaakse geluide. Terwyl jou kleuter leer oor verskillende tipes geluide, kan hulle heerlik giggel saam met die verspotte karakters. Sluit aan by die pret wanneer Oupa die prys wen vir die hardste nies, terwyl Robin giggel omdat Tippie sy onderbroek op sy kop dra. Kan jy raai watter geluid Tippie maak wanneer hy sy sap te vinnig drink? Wie het gedink dat geluide soveel pret kan wees?
Share
