1
/
of
1
ISBN: 9780637005548 | Published: October 10, 2023 |
Vyf verlore vere
Vyf verlore vere
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Giulia le Roux
Illustrator:Juani Scholtz
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Verrassende avontuurverhaal deur 'n talentvolle jong skrywer!
Giulia le Roux is die dogter van Nataniel se broer, Erik.
Die boek is in Afrikaans oorvertel deur Nataniël met pragtige illustrasies deur Juani Scholtz.
Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, 'n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee.
Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt 'n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook 'n veer verloor het.
Maar hoekom waai sulke mooi vere die wêreld vol?
Author Giulia le Roux
Illustrator Juani Scholtz
Share
