Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637005562 | Published: July 30, 2024 | Paperback

Benru se boomskok

Benru se boomskok

Illustrator:Luan serfontein
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie 'n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan. Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie sê dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie ... Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.
• Het Wayne regtig deur 'n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?
• Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?
• Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?
Benru is in vir 'n wegholrit van 'n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

View full details