Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637005586 | Published: July 30, 2024 | Paperback

Jani Jonker gloei in die donker

Jani Jonker gloei in die donker

Illustrator:Emily House
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

ATKV-Kinderboektoekennings 2025 Wenner Selfleeskategorie: Graad 4 tot 5 (Die illustreerder)
Jani is ʼn nuuskierige en avontuurlike meisie wat mal is oor die buitelig.
Een aand, terwyl Jani Jonker vuurvliegies jag, word sy verras deur ʼn besonder helder vuurvliegie. Maar toe die vuurvliegie haar byt, is sy minder beïndruk. Daardie aand in die bed gebeur ʼn vreemde ding. Jani begin in die donker glim! Sy besef sy gaan die bespotting van die skool wees. Hoe gaan sy die geheim vir haar klasmaats wegsteek? Wat sal sy doen as hulle uitvind Jani Jonker gloei in die donker.

Author Fanie Viljoen

Illustrator Emily House

View full details