Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637005623 | Published: August 29, 2024 | Paperback

Ons laaste legendariese somer

Ons laaste legendariese somer

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somerskoolvakansie?” Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak. Hulle sit af na Vleesbaai - ja, daar is rêrig so 'n plek - en maak 'n paar reëls vir die vakansie:
• Geen bakleiery nie.
• Almal doen alles saam.
• En geen meisies nie.
Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor ...
'n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk 'n legendariese soen - dit alles maak 'n legendariese somer.

Author Fanie Viljoen

View full details