ISBN: 9780637006101 | Published: February 9, 2024 | Paperback
Tippie skryf en uitvee, boek 1: Skrifpatrone
Tippie skryf en uitvee, boek 1: Skrifpatrone
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In Tippie skryf-en-uitvee, boek 1: Skrifpatrone leer kinders om voorbereidende skriflyne en patrone te bemeester, wat die grondslag vorm vir die aanleer van handskrif- en skryfvaardighede.
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.
Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.
Dit sluit ook 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.
'n Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op 'n ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Share
