ISBN: 9780637006118 | Published: February 9, 2024 | Paperback
Tippie skryf en uitvee, boek 2: Visuele persepsie
Tippie skryf en uitvee, boek 2: Visuele persepsie
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In Tippie skryf-en-uitvee, boek 2: Visuele persepsie, leer kinders visuele waarnemingsvaardighede wat die grondslag vorm vir lees, skryf, rekenkunde en handskrif. Persepsievaardighede soos vormkonstantheid, ruimtelike en figuur-grondpersepsie, visuele geheue, sowel as visuele ontleding en sintese, en visio-motoriese integrasie is ingesluit in hierdie boek.
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.
Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.
Dit sluit ook 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.
'n Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op 'n ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Share
