Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637006125 | Published: February 9, 2024 | Paperback

Tippie skryf en uitvee, boek 3: Getalle en syfers

Tippie skryf en uitvee, boek 3: Getalle en syfers

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Tippie skryf-en-uitvee, boek 3: Getalle en syfers leer kinders om getalle en syfers korrek te vorm en te skryf. Getalbegrip van 1 - 10 word ook ingeoefen.
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.
Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.
Dit sluit ook 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.
'n Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op 'n ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.

View full details