ISBN: 9780637006149 | Published: February 1, 2024 | Paperback
Tippie skryf en uitvee, boek 5: Woordspeletjies
Tippie skryf en uitvee, boek 5: Woordspeletjies
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Tippie skryf-en-uitvee, boek 5: Woordspeletjies leer kinders om visueel perseptuele vaardighede toe te pas wat nodig is vir lees- en skryfvaardighede, asook om die korrekte lettervorming te gebruik wanneer hul skryf.
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit.
Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede.
Dit sluit ook 'n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in, met visuele struktuur vir 'n duidelike begin en einde.
'n Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer.
Tippie maak dit maklik om skryf op 'n ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.
Share
